JOB 4:8
JOB 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat ek waargeneem het, is: Wie onreg inploeg en teenspoed saai, oes dit ook.
Deel
Lees JOB 4JOB 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek sien dat dit sleg gaan met die mense wat slegte dinge doen, ek sien dat die mense wat ander mense wil laat swaarkry, self swaarkry.
Deel
Lees JOB 4JOB 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Volgens ek gesien het: Die wat onreg ploeg en moeite saai, dié maai dit.
Deel
Lees JOB 4JOB 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het ondervind: dié wat onreg plant en moeilikheid saai, oes dit ook.
Deel
Lees JOB 4JOB 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos ek gesien het, maai hulle wat ongeregtigheid ploeg en goddeloosheid saai.
Deel
Lees JOB 4