JOB 4:7
JOB 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dink daaroor na: het iemand ooit onskuldig te gronde gegaan? Waar is regverdiges ooit uitgewis?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:7 Die Boodskap (DB)
Elifas het verder gesê: “Dink ’n bietjie hieraan: Is daar enigiemand wat onskuldig was en ondergegaan het? Noem vir my ’n geval waar mense doodgegaan het wat reg geleef het.
Deel
Lees JOB 4JOB 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Dink 'n bietjie hieroor: Is daar iemand wat onskuldig was en gesterf het? Is daar 'n eerlike mens wat verdwyn het?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dink daaroor na: het iemand ooit onskuldig te gronde gegaan? Waar is regverdiges ooit uitgewis?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dink tog daaraan: Wie het, terwyl hy onskuldig is, omgekom? Waar is opregtes al uitgewis?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Onthou tog, wie het ooit omgekom omdat hy onskuldig was? of waar is die regverdiges uitgeroei?
Deel
Lees JOB 4