JOB 38:3
JOB 38:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet gereedmaak, jy moenie bang wees nie. Ek sal vra, en jy moet my antwoord.”
Deel
Lees JOB 38JOB 38:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gord dan soos 'n man jou heupe — dan sal Ek jou ondervra, en onderrig jy My.
Deel
Lees JOB 38JOB 38:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maak jou reg vir die stryd: Ek sal vra, antwoord jy My.
Deel
Lees JOB 38JOB 38:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omgord maar jou heupe soos 'n man! Ek sal jou ondervra, lig jy My dan in!
Deel
Lees JOB 38JOB 38:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gord nou jou lendene soos 'n man; want ek sal van jou eis en jy my antwoord.
Deel
Lees JOB 38