YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 33:15

JOB 33:15 Bybel vir almal (ABA)

God praat in die nag, wanneer mense vas slaap, Hy wys vir hulle dinge wanneer hulle droom.

Deel
Lees JOB 33

JOB 33:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In die droom, in 'n naggesig, as diepe slaap op die mense val, tydens sluimeringe op die bed

Deel
Lees JOB 33

JOB 33:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy praat met die mens in 'n droom, in 'n gesig in die nag, wanneer die mens diep slaap, wanneer hy vas slaap op sy bed.

Deel
Lees JOB 33

JOB 33:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer 'n diep slaap mense oorval, en hulle insluimer op hulle beddens

Deel
Lees JOB 33

JOB 33:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer diepe slaap oor die mense val, in sluimering op die bed

Deel
Lees JOB 33

JOB 33:15 Die Boodskap (DB)

Vir party mense sal God ’n droom of ’n gesig in die nag gee as hulle vas op hulle bed lê en slaap.

Deel
Lees JOB 33

JOB 33:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy praat deur drome en visioene, in die nag wanneer mense diep slaap en op hulle beddens lê.

Deel
Lees JOB 33
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's