JOB 3:11
JOB 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom het ek nie gesterf voordat ek gebore is nie? Of hoekom het ek nie dadelik gesterf nadat ek gebore is nie?
Deel
Lees JOB 3JOB 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarom het ek nie gesterf by die geboorte, nie uitgegaan uit die moederskoot en die asem uitgeblaas nie?
Deel
Lees JOB 3JOB 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom het ek nie by my geboorte gesterf nie, net toe ek gebore is, my laaste asem uitgeblaas nie?
Deel
Lees JOB 3JOB 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Waarom is ek nie dood by geboorte nie? Waarom het ek nie gesterf toe ek uit die moederskoot gekom het nie?
Deel
Lees JOB 3JOB 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom het ek nie van die moederskoot af gesterf nie? hoekom het ek nie die gees opgegee toe ek uit die maag kom nie?
Deel
Lees JOB 3