JOB 29:14
JOB 29:14 Bybel vir almal (ABA)
Ek het altyd reg gedoen aan almal, ek het dit elke dag gedoen soos 'n mens elke dag klere aantrek.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die geregtigheid was my kleed, en ek sy kleed; my reg was soos 'n mantel en 'n tulband.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het reg en geregtigheid laat geskied; vir my was dit vanselfsprekend, so vanselfsprekend as om klere aan te trek.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het my met wat reg is, beklee, dit het my klere geword; my regverdige optrede was soos 'n mantel en 'n •tulband.
Deel
Lees JOB 29JOB 29:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het geregtigheid aangetrek, en dit het my beklee; my oordeel was soos 'n kleed en 'n mantel.
Deel
Lees JOB 29