JOB 28:28
JOB 28:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit is wat Hy vir die mensdom sê: ‘Om die Here te dien is ware wysheid. Om die kwaad te vermy is ware insig.’”
Deel
Lees JOB 28JOB 28:28 Bybel vir almal (ABA)
En toe het Hy vir die mense gesê: Wysheid is om die Here te respekteer en te dien. As jy verstandig wil wees, dan moet jy nie verkeerd doen nie.”
Deel
Lees JOB 28JOB 28:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar aan die mens het Hy gesê: Kyk, die vrees van die HERE is wysheid; en om van die kwaad af te wyk, is verstand.
Deel
Lees JOB 28JOB 28:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
En Hy het vir die mens gesê: Om die Here te dien, dit is wysheid, om die kwaad te vermy, dit is insig.”
Deel
Lees JOB 28JOB 28:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar vir die mens het Hy gesê: “Kyk, ontsag vir die Heer, dit is wysheid, en om van kwaad weg te bly, is insig.”
Deel
Lees JOB 28