JOB 28:23-24
JOB 28:23-24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het insig in die pad daarheen, Hy ken die plek daarvan. Want net Hy kyk tot by die eindes van die aarde; Hy sien alles onder die hemel
Deel
Lees JOB 28JOB 28:23-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
God ken die weg daarheen, Hy alleen weet waar dit te vind is, want Hy kyk oor die hele aarde en sien alles onder die ganse hemel.
Deel
Lees JOB 28JOB 28:23-24 Bybel vir almal (ABA)
Net God weet waar 'n mens wysheid kan kry, net Hy weet waar dit is, want Hy sien tot waar die aarde ophou, Hy sien alles onder die hemeldak.
Deel
Lees JOB 28JOB 28:23-24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God weet die weg daarheen, en Hy ken die woonplek daarvan. Want Hý sien tot by die eindes van die aarde; alles wat onder die hemel is, aanskou Hy.
Deel
Lees JOB 28JOB 28:23-24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net God weet hoe die pad daarheen loop, net Hy ken die woonplek van die wysheid, want Hy sien die verste eindes van die aarde, Hy aanskou alles onder die hemel.
Deel
Lees JOB 28