JOB 23:13
JOB 23:13 Bybel vir almal (ABA)
“En Hy? Hy alleen besluit, en niemand kan Hom keer nie. Hy doen wat Hy besluit.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR Hy bly onveranderlik Een — wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy bly dieselfde, wie kan Hom teenstaan? Wat Hy wil, doen Hy.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Maar Hy is uniek – wie kan Hom teengaan? Wat Hy graag wil doen, dit voer Hy uit.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy is eensgesind, en wie kan hom bekeer? en wat sy siel begeer, dit doen hy.
Deel
Lees JOB 23