JOB 17:3
JOB 17:3 Bybel vir almal (ABA)
“God, U moet asseblief borg staan vir my, niemand anders sal dit doen nie.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
GEE tog 'n pand, staan borg vir my by U; wie anders sal vir my borgskap verleen?
Deel
Lees JOB 17JOB 17:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees tog vir my 'n borg, o God! Wie anders kan vir my instaan?
Deel
Lees JOB 17JOB 17:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hou asseblief my pand by U. Wie anders sal vir my as borg optree?
Deel
Lees JOB 17JOB 17:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gaan lê nou, stel my in borg by jou; wie is dit wat my in die hande sal slaan?
Deel
Lees JOB 17