YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 13:5

JOB 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bly liewer stil! Dis die slimste ding wat julle kan doen!

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:5 Bybel vir almal (ABA)

Dit sal beter wees as julle stilbly, dan sal 'n mens kan dink dat julle wysheid het.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ag, as julle maar heeltemal sou swyg — dan sou dit vir julle wysheid wees!

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle maar liewer net wou stilbly, sou dit vir julle tot wysheid gereken kon word.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As julle maar doodstil wou bly! Dit sou vir julle as wysheid geld.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ag, dat julle heeltemal sou stilbly! en dit moet jou wysheid wees.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:5 Die Boodskap (DB)

Bly net ’n slag stil! Dit is die slimste ding wat julle kan doen.

Deel
Lees JOB 13

JOB 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bly liewer stil! Dis die slimste ding wat julle kan doen!

Deel
Lees JOB 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's