YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 8:58

JOHANNES 8:58 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Ek is God, ook voordat Abraham gelewe het.”

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:58 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, voordat Abraham was, is Ek.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:58 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het hulle geantwoord: “Dít verseker Ek julle: Voordat Abraham gebore is, was Ek al wat Ek is.”

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:58 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hulle geantwoord: “Amen, amen, Ek sê vir julle, Ek Is al van voordat Abraham gebore is. ”

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:58 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, voordat Abraham was, is Ek.

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:58 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Luister hierna: Abraham was nog nie eens gebore nie, toe was Ek al daar.”

Deel
Lees JOHANNES 8

JOHANNES 8:58 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek verseker julle, nog voordat Abraham bestaan het, was Ek al wat Ek is.”

Deel
Lees JOHANNES 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's