JOHANNES 8:56
JOHANNES 8:56 Bybel vir almal (ABA)
Julle vader Abraham was baie bly toe hy gesien het dat Ek sal kom. Hy het dit gesien en hy was baie bly.”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:56 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Abraham, julle vader, het hom verheug dat hy my dag sou sien; en hy het dit gesien en het hom verbly.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:56 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abraham, julle voorvader, het hom daaroor verheug dat hy die dag van my koms sou sien, en hy het dit gesien en was bly.”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:56 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abraham, julle vader, het daaroor gejubel dat hy die dag van my koms sou sien, en hy het dit gesien en was bly.”
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:56 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou vader Abraham was bly om my dag te sien, en hy het dit gesien en was bly.
Deel
Lees JOHANNES 8