YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 7:6

JOHANNES 7:6 Bybel vir almal (ABA)

Toe sê Jesus vir hulle: “Dit is nog nie my tyd nie. Julle doen met julle tyd wat julle wil.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê Jesus vir hulle: My tyd is nog nie daar nie. Maar julle tyd is altyd daar.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus sê toe vir hulle: “Vir My het die tyd nog nie gekom nie, maar vir julle is enige tyd reg.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus sê toe vir hulle: “My bestemde tyd is nog nie hier nie, maar julle tyd is altyd op hande.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Jesus vir hulle: My tyd het nog nie gekom nie, maar julle tyd is altyd gereed.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:6 Die Boodskap (DB)

Jesus antwoord toe: “Moenie vir My sê wat Ek moet doen nie. Ek weet wanneer die tyd vir My ryp is om dinge te doen. Doen julle maar wat julle wil en los My uit. Julle hoef nie bekommerd te wees oor wanneer sekere dinge met julle gaan gebeur nie.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sê toe vir hulle: “My regte geleentheid het nog nie gekom nie, maar julle geleentheid is altyd voor hande.

Deel
Lees JOHANNES 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's