JOHANNES 7:24
JOHANNES 7:24 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie na iemand se buitekant kyk en dan sê hy doen verkeerd nie. Julle moet regverdig wees.”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel 'n regverdige oordeel.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie op die oog af oordeel nie, oordeel regverdig.”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie op die oog af oordeel nie, maar oordeel regverdig. ”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie oordeel volgens die voorkoms nie, maar oordeel 'n regverdige oordeel.
Deel
Lees JOHANNES 7