JOHANNES 6:67
JOHANNES 6:67 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop het Jesus vir die twaalf gesê: “Julle wil tog seker nie ook weggaan nie?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:67 Bybel vir almal (ABA)
Toe vra Jesus vir die twaalf dissipels: “En julle, wil julle ook weggaan?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:67 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:67 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:67 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jesus vir die twaalf: Sal julle ook weggaan?
Deel
Lees JOHANNES 6