JOHANNES 5:42
JOHANNES 5:42 Bybel vir almal (ABA)
Ek ken julle. Ek weet daar is nie liefde vir God in julle harte nie.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek ken julle, dat julle die liefde van God in julle nie het nie.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar Ek ken julle en Ek weet dat julle nie liefde vir God in julle het nie.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar Ek ken julle – julle het nie die liefde van God in julle nie.
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Ek ken julle, dat julle die liefde van God nie in julle het nie.
Deel
Lees JOHANNES 5