JOHANNES 4:20
JOHANNES 4:20 Die Boodskap (DB)
Julle Jode sê weer dat Jerusalem die regte plek is om God te aanbid. Wat sê jy daarvan?” vra sy.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:20 Bybel vir almal (ABA)
Ons voorvaders het God aanbid op hierdie berg, maar julle Jode sê Jerusalem is die regte plek waar ons God moet aanbid.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons vaders het op hierdie berg aanbid, en julle sê dat die plek waar ons behoort te aanbid, in Jerusalem is.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons voorouers het God op hierdie berg aanbid, en tog sê julle die plek waar 'n mens God moet aanbid, is in Jerusalem.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons voorvaders het op hierdie berg aanbid, maar julle sê, ‘Jerusalem is die plek waar aanbid moet word.’ ”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons vaders het op hierdie berg aanbid; en julle sê dat in Jerusalem die plek is waar die mense moet aanbid.
Deel
Lees JOHANNES 4