JOHANNES 21:22
JOHANNES 21:22 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hom gesê: “As Ek wil hê hy moet lewe totdat Ek kom, dan is dit nie jou probleem nie. Ek het gesê jý moet saam met My kom.”
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord hom: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My.
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus antwoord hom: “As Ek wil hê dat hy in die lewe moet bly totdat Ek weer kom, is dit nie jou saak nie. Volg jy My!”
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê vir hom: “As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat het dit met jou te doen? Volg jy My!”
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus sê vir hom: As Ek wil dat hy vertoef totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? volg jy my.
Deel
Lees JOHANNES 21