JOHANNES 21:2
JOHANNES 21:2 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 'n paar dissipels bymekaar. Hulle was Simon Petrus, Tomas, sy ander naam was “Tweeling,” Natanael van die stad Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus, en nog twee van Jesus se dissipels.

JOHANNES 21:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar was bymekaar Simon Petrus en Thomas wat Dídimus genoem word, en Natánael van Kana in Galiléa en die seuns van Sebedéüs en twee ander van sy dissipels.
JOHANNES 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Simon Petrus en Tomas, wat ook Didimus genoem is, Natanael van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus en nog twee ander dissipels was daar saam.
JOHANNES 21:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Saam daar bymekaar was Simon •Petrus en Thomas, wat bekend staan as Didimus, Natanael, van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus, en nog twee ander van sy dissipels.
JOHANNES 21:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar was saam Simon Petrus en Thomas wat Didimus genoem word, en Natanael van Kana in Galilea, en die seuns van Sebedeus en nog twee van sy dissipels.