JOHANNES 20:4
JOHANNES 20:4 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het saam na die graf gehardloop. Maar die ander dissipel het vinniger as Petrus gehardloop en hy het eerste by die graf gekom.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die twee het saam gehardloop, en die ander dissipel het vooruit gehardloop, vinniger as Petrus, en eerste by die graf gekom.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die twee het saam begin hardloop, maar die ander dissipel het vinniger as Petrus gehardloop en eerste by die graf gekom.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die twee het saam gehardloop, maar die ander dissipel het vooruit gehardloop, vinniger as Petrus, en eerste by die graf aangekom.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het toe altwee saam gehardloop, en die ander dissipel het voor Petrus gehardloop en eerste by die graf gekom.
Deel
Lees JOHANNES 20