JOHANNES 20:27
JOHANNES 20:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig.
JOHANNES 20:27 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Hy vir Tomas: “Kom, druk jou vinger hier in my hande en kyk, en kom druk jou hand in die gat in my sy. Jy moenie ongelowig wees nie, jy moet glo!”
JOHANNES 20:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna sê Hy vir Tomas: “Bring jou vinger hier en kyk na my hande; en bring jou hand en steek hom in my sy; en moenie langer ongelowig wees nie, maar wees gelowig.”
JOHANNES 20:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna sê Hy vir Thomas: “Bring jou vinger hier, en kyk na my hande, en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie langer ongelowig wees nie, maar gelowig.”
JOHANNES 20:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê hy vir Thomas: Bring jou vinger hier en kyk na my hande; en steek jou hand hier en steek dit in my sy; en wees nie ontrou nie, maar gelowig.