YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 20:21

JOHANNES 20:21 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het weer vir hulle gesê: “Ek gee vir julle my vrede. Die Vader het My gestuur. Nou stuur Ek julle ook.”

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus sê toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.”

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus sê toe weer vir hulle: “Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. ”

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Jesus weer vir hulle: Vrede vir julle; soos my Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:21 Die Boodskap (DB)

Jesus praat toe verder: “Vrede vir julle. Julle weet die Vader het My met ’n boodskap na die wêreld toe gestuur. Net so stuur Ek julle nou.”

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vrede vir julle!” sê Jesus weer ’n keer. “Net soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.”

Deel
Lees JOHANNES 20

JOHANNES 20:21

JOHANNES 20:21 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's