JOHANNES 17:5
JOHANNES 17:5 Bybel vir almal (ABA)
Vader, nou moet U My na U toe neem. Dit sal vir die mense wys dat Ek ook God is. U moet vir hulle wys dat Ek by U was en dat Ek ook God was voordat die wêreld daar was.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou, Vader, verheerlik My by Uself met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld was.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verheerlik U My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld bestaan het.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En nou, Vader, verheerlik My by U met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld bestaan het.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nou, o Vader, verheerlik U My by Uself met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld bestaan het.
Deel
Lees JOHANNES 17