JOHANNES 17:4
JOHANNES 17:4 Bybel vir almal (ABA)
“Toe Ek op die aarde was, het Ek vir die mense gewys dat U God is, want U het vir My werk gegee om te doen, en Ek het die werk klaar gedoen.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te voltooi wat U aan My gegee het om te doen.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het U op die aarde verheerlik; Ek het die werk voltooi wat U My gegee het om te doen.
Deel
Lees JOHANNES 17