JOHANNES 15:9
JOHANNES 15:9 Bybel vir almal (ABA)
“Die Vader is lief vir My. So is Ek ook lief vir julle. Julle moet vashou aan my liefde, my liefde moet vir julle baie belangrik wees.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Net soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Bly dan in my liefde.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad: bly in my liefde.
Deel
Lees JOHANNES 15