JOHANNES 15:3
JOHANNES 15:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle is klaar skoon. Wat Ek vir julle gesê het, het julle skoongemaak.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is alreeds reg gesnoei deur die woorde wat Ek vir julle gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 15