JOHANNES 15:10
JOHANNES 15:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek het vasgehou aan my Vader se liefde, want Ek het gedoen wat Hy gesê het. Julle moet dieselfde doen. As julle wil doen wat Ek sê, dan moet julle vashou aan my liefde.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle my gebooie onderhou, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader gehoorsaam het en in sy liefde bly.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly; net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar het en in sy liefde bly.
Deel
Lees JOHANNES 15