JOHANNES 15:1
JOHANNES 15:1 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook vir sy dissipels gesê: “Ek is die ware wingerdstok. My Vader is die druiweboer.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EK is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek is die egte druiwestok en my Vader is die landbouer.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is die ware wingerdstok, en my Vader is die landbouer.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:1 Die Boodskap (DB)
“Laat Ek ’n beeld gebruik om die verhouding tussen My, my Vader en my volgelinge te verduidelik. Stel julle voor my Vader is ’n druiweboer. Ek kan dan vergelyk word met ’n spesiale druiwestok. My Vader bewerk die wingerd goed en hou die lote wat uit die druiwestok groei goed dop.
Deel
Lees JOHANNES 15