JOHANNES 14:3
JOHANNES 14:3 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer Ek gegaan het en julle plekke gereedgemaak het, dan sal Ek terugkom. Dan sal Ek julle saam met My neem sodat julle kan wees waar Ek is.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as Ek gegaan en vir julle plek voorberei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as Ek gaan en vir julle plek gereed maak, sal Ek terugkom en julle vir My aanneem; sodat waar Ek is, daar ook julle kan wees.
Deel
Lees JOHANNES 14