JOHANNES 14:11
JOHANNES 14:11 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet My glo wanneer Ek sê Ek is by die Vader en die Vader is by My. As julle nie wil glo wat Ek sê nie, dan moet julle glo omdat julle gesien het wat Ek doen.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Glo in My omdat Ek in die Vader is en die Vader in My; of anders, glo op grond van die werke self.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Glo My dat Ek in die Vader en die Vader in My is; of glo dan op grond van die werke self.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Glo My dat Ek in die Vader is en die Vader in My, anders glo My ter wille van die werke.
Deel
Lees JOHANNES 14