JOHANNES 12:8
JOHANNES 12:8 Bybel vir almal (ABA)
Die arm mense sal altyd by julle wees, maar Ek sal nie altyd by julle wees nie.”
JOHANNES 12:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die armes het julle altyd by julle, maar My het julle nie altyd nie.
JOHANNES 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die armes het julle tog altyd by julle, maar vir My het julle nie altyd nie.”
JOHANNES 12:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die armes het julle altyd by julle, maar vir My het julle nie altyd nie.”
JOHANNES 12:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die armes het julle altyd by julle; maar my het julle nie altyd nie.
JOHANNES 12:8 Die Boodskap (DB)
Julle sal altyd weer ’n kans kry om die armes te help, want daar sal maar altyd arm mense wees. Maar met My is dit anders. Ek sal nie altyd by julle wees nie. As julle dan iets moois vir My wil doen, doen dit terwyl julle nog kan.”