JOHANNES 12:14
JOHANNES 12:14 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het 'n jong donkie gekry en Hy het op die donkie gaan sit. Dit het gebeur soos daar in die Ou Testament geskryf is
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus het 'n jong esel gevind en daarop gaan sit, soos geskrywe is
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het toe op 'n jong donkie geklim wat Hy daar gekry het, soos daar geskrywe staan
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En Jesus het 'n jong donkie gekry en daarop gaan sit, soos daar geskryf staan
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Jesus 'n jong esel kry, het Hy daarop gaan sit; soos geskrywe is
Deel
Lees JOHANNES 12