YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 11:17

JOHANNES 11:17 Bybel vir almal (ABA)

Toe Jesus in Betanië aankom, het Hy gehoor dat Lasarus vier dae in die graf is.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe Jesus dan gekom het, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus daar kom, het Hy gevind dat Lasarus al vier dae in die graf was.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe Jesus daar aankom, het Hy gevind dat Lasarus reeds vier dae in die graf was.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe Jesus toe kom, het Hy gevind dat Hy al vier dae in die graf gelê het.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:17-18 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus-hulle in Betanië aankom, hoor Hy dat Lasarus al vier dae tevore begrawe is.

Deel
Lees JOHANNES 11

JOHANNES 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus daar aankom, het Hy uitgevind dat Lasarus al vier dae in die graf was.

Deel
Lees JOHANNES 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's