JOHANNES 1:7
JOHANNES 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gekom om vir die mense te vertel van die lig, sodat almal wat dit hoor, kon glo.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het tot 'n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom sou glo.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het gekom om te getuig; hy moes getuig van die lig, sodat almal deur hom tot geloof kon kom.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het tot 'n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom kon glo.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het gekom as 'n getuienis om van die Lig te getuig, sodat alle mense deur Hom sou glo.
Deel
Lees JOHANNES 1