JOHANNES 1:41
JOHANNES 1:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messias gevind, dit is, as dit vertaal word, die Christus.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:41 Bybel vir almal (ABA)
Andreas het eers sy broer Simon gaan soek en hy het vir Simon gesê: “Ons het die Messias gekry!” Messias beteken “Christus.”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Andréas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het hy eers sy broer Simon gaan soek en vir hom gesê: “Ons het die Messias gekry!” Messias beteken Christus.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het sy broer Simon eerste teëgekom en vir hom gesê: “Ons het die Messias gevind” – dit is, as dit vertaal word, Christus.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messias gevind, dit is, as dit vertaal word, die Christus.
Deel
Lees JOHANNES 1