JEREMIA 32:9
JEREMIA 32:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het die stuk grond gekoop van Hanámeël, die seun van my oom, wat in Anatot was, en die geld vir hom geweeg, sewentien sikkels silwer.
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:9 Bybel vir almal (ABA)
en ek het die grond van my neef Ganamel in Anatot gekoop. Ek het vir hom 17 sikkels silwer daarvoor betaal.
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het ek van Hanámeël, die seun van my oom, die stuk grond gekoop wat in Ánatot lê, en vir hom die geld afgeweeg: sewentien sikkels silwer.
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
en ek het die stuk grond wat in Anatot is, by my neef Ganamel gekoop. Ek het vir hom twee honderd gram silwer afgeweeg.
Deel
Lees JEREMIA 32JEREMIA 32:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en ek het die stuk grond wat in Anatot is, by Ganamel, seun van my oom, gekoop. Ek het die silwer vir hom afgeweeg – sewentien sikkel silwer.
Deel
Lees JEREMIA 32