YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 32:26-27

JEREMIA 32:26-27 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het toe vir Jeremia gesê: “Luister, Ek is die Here, die God van al die mense. Ek kan alles doen, niks is onmoontlik vir My nie.

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:26-27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het die woord van die HERE tot Jeremia gekom en gesê: Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:26-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woord van die Here het tot Jeremia gekom: Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:26-27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe het die woord van die HERE tot Jeremia gekom: “ Kyk, Ek is die HERE, die God van alles wat leef. Is enigiets onmoontlik vir my?

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:26-27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het die woord van die HERE tot Jeremia gekom en gesê: Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; is daar iets vir My te moeilik?

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:26-27 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Jeremia gesê: “Ek is die Here, die God van al die mense van die wêreld. Is daar iets wat te moeilik is vir My om te doen?

Deel
Lees JEREMIA 32

JEREMIA 32:26-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het toe weer ’n boodskap vir Jeremia gegee. Hy het gesê: “Ek is die HERE, die God van al die mense. Is daar iets te moeilik vir My om te doen?”

Deel
Lees JEREMIA 32
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's