JEREMIA 17:7
JEREMIA 17:7 Die Boodskap (DB)
Maar dit sal goed gaan met mense wat My vir alles vertrou. Dit gee hulle moed vir die toekoms.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, wie se vertroue die HERE is.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die man wat op die HERE vertrou en wie se hoop die HERE is.
Deel
Lees JEREMIA 17