JEREMIA 17:5
JEREMIA 17:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Ek vervloek die man wat weggaan van My, die man wat dink dat 'n mens wat kan sterf, hom kan help en hom sterk kan maak.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die HERE afwyk.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here: Daar rus 'n vloek op die mens wat sy vertroue in mense stel, wat sy krag soek by sterflike mense en van My af wegdraai
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sê die HERE: “Vervloek is die man wat op mense vertrou, wat in mense sy krag vind, maar sy hart draai van die HERE weg.
Deel
Lees JEREMIA 17JEREMIA 17:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak en wie se hart van die HERE afwyk.
Deel
Lees JEREMIA 17