JEREMIA 10:24
JEREMIA 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Here, gee vir ons die straf wat ons moet kry, maar U moenie so kwaad wees dat U niks van ons laat oorbly nie.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tugtig my, HERE, maar met mate; nie in u toorn, dat U my nie te klein maak nie.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, straf ons soos ons verdien, maar nie in toorn nie, dat U ons nie tot niet maak nie.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Straf my, HERE, maar regverdig, nie in u toorn nie, sodat U my nie uitwis nie.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE, maak my reg, maar met oordeel; nie in u toorn nie, dat U my nie tot niet maak nie.
Deel
Lees JEREMIA 10