RIGTERS 6:17
RIGTERS 6:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hom: As ek nou genade in u oë gevind het, gee my dan 'n teken dat U met my praat.
RIGTERS 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gideon het vir Hom gesê: “As ek U nog net een ding kan vra: Gee tog vir my ’n teken waardeur ek seker kan wees dat dit U is, HERE, wat met my praat!
RIGTERS 6:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Gideon vir Hom: “As U goed wil wees vir my, doen dan vir my 'n wonderwerk wat wys dat U met my gepraat het.
RIGTERS 6:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy antwoord Hom: As ek dan guns in u oë gevind het, doen vir my 'n teken, dat U dit is wat met my spreek.
RIGTERS 6:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gideon het vir Hom gesê: “As U so vriendelik wil wees, doen tog vir my 'n wonder dat ek seker kan wees dit is U, Here, wat met my praat!