RIGTERS 16:1
RIGTERS 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Simson het na Gasa gegaan. Hy het daar 'n prostituut gesien en by haar ingegaan.
Deel
Lees RIGTERS 16RIGTERS 16:1 Bybel vir almal (ABA)
Simson het in die stad Gasa gekom. Hy het daar 'n prostituut gesien en na haar toe gegaan.
Deel
Lees RIGTERS 16RIGTERS 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Simson het na Gasa gegaan en daar 'n hoer gesien en by haar ingegaan.
Deel
Lees RIGTERS 16RIGTERS 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Simson is op 'n keer na Gasa toe. Daar het hy 'n prostituut gesien en by haar huis ingegaan.
Deel
Lees RIGTERS 16RIGTERS 16:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Simson na Gasa gegaan en daar 'n hoer gesien en by haar ingegaan.
Deel
Lees RIGTERS 16