JAKOBUS 4:17
JAKOBUS 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, wanneer 'n mens weet dat hy die regte ding moet doen maar hy doen dit nie, dan doen hy sonde.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand weet om die goeie te doen en dit nie doen nie, is dit vir hom sonde.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom vir hom wat weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:17 Die Boodskap (DB)
As julle dan weet wat reg is om te doen en julle steur julle nie daaraan nie, leef julle nie soos die Here dit wil hê nie.
Deel
Lees JAKOBUS 4