JAKOBUS 2:19
JAKOBUS 2:19 Bybel vir almal (ABA)
Jy glo dat daar een God is, en dit is reg. Die duiwels glo dit ook en hulle is so bang dat hulle bewe.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Glo jy dat daar net een God is? Dit is reg. Die bose geeste glo dit ook – en hulle sidder van angs.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Glo jy dat God Een is? Goed so. Ook die demone glo dit, en hulle bewe.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy glo dat daar een God is; jy doen goed: die duiwels glo ook en bewe.
Deel
Lees JAKOBUS 2