YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 2:12

JAKOBUS 2:12 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer julle praat of iets doen, dan moet julle altyd onthou dat God julle sal oordeel. God sal julle oordeel met die wette wat vir mense vrymaak.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle moet so spreek en so doen soos diegene wat deur die wet van vryheid geoordeel sal word.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Praat en tree dan op soos mense wat geoordeel sal word volgens die wet wat vrymaak.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Praat so, en tree so op, asof julle deur die wet van vryheid geoordeel gaan word.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So spreek julle en doen so, soos hulle wat deur die wet van vryheid geoordeel sal word.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:12 Die Boodskap (DB)

Praat en tree op soos mense wat baie ernstig is om presies te doen wat God van hulle vra. Julle weet mos dat God julle dade by die finale oordeel volgens sy wet gaan toets. Die wet help ’n mens om die grypende kloue van die kwaad te systap.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sorg dus dat jou woorde en dade wys dat jy iemand is wat weet dat jy beoordeel gaan word deur die wet wat vrymaak, die wet van liefde.

Deel
Lees JAKOBUS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's