JAKOBUS 2:10
JAKOBUS 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n mens nie doen wat een van die wette van God sê nie, maar hy doen wat al die ander wette sê, dan is hy so skuldig soos iemand wat verkeerd gedoen het teen al die wette van God.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, is hy skuldig ten opsigte van al die gebooie.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want wie die hele wet probeer onderhou, maar een wet oortree, is aan almal skuldig.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elkeen wat die hele wet onderhou en tog in een opsig aanstoot neem, hy is aan almal skuldig.
Deel
Lees JAKOBUS 2