JESAJA 9:7
JESAJA 9:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan die vermeerdering van sy heerskappy en vrede sal daar geen einde wees nie, op die troon van Dawid en oor sy koninkryk, om dit te orden en dit te bevestig met reg en met geregtigheid van nou af tot in ewigheid. Die ywer van die HERE van die leërskare sal dit doen.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het 'n boodskap gestuur vir die Israeliete, die nageslag van Jakob het dit gehoor.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE HERE stuur 'n woord in Jakob, en dit val in Israel
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het 'n boodskap gestuur vir Jakob, vir Israel; Hy het hulle aangespreek
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My Heer het 'n woord gestuur teen Jakob, en dit het in Israel geval.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:7 Die Boodskap (DB)
Die Here het vir Israel ’n waarskuwingsboodskap gestuur. Die dinge waaroor Hy hulle gewaarsku het, gaan hierdie nageslag van Jakob beslis tref.
Deel
Lees JESAJA 9