JESAJA 8:6
JESAJA 8:6 Bybel vir almal (ABA)
“Hierdie mense van Juda en Jerusalem het bang geword vir koning Resin en koning Peka. Hulle het gedink die klein stroompie water in die watersloot langs Jerusalem is nie belangrik nie.
JESAJA 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Omdat hierdie volk die waters van Silóa verag wat saggies vloei, en daar vreugde is saam met Resin en die seun van Remália
JESAJA 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Omdat hierdie volk Siloag se kalm waters verwerp het en bang geword het vir Resin en vir Peka seun van Remalja
JESAJA 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Omdat hierdie volk die water van Siloag, wat sag vloei, verwerp het, en gelukkig is met Resin en die seun van Remalja
JESAJA 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangesien hierdie volk die waters van Siloag verwerp wat saggies loop en bly is oor Resin en Remalja se seun