JESAJA 60:22
JESAJA 60:22 Bybel vir almal (ABA)
'n Paar mense sal wees soos 1 000 mense, die swakste mense sal wees soos 'n sterk volk. Ek sal dit gou laat gebeur wanneer Ek so besluit, Ek is die Here.”
JESAJA 60:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die kleinste sal 'n geslag word en die geringste 'n magtige nasie. Ek, die HERE, sal dit op die regte tyd gou laat kom.
JESAJA 60:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die kleinste onder hulle sal duisende word, die swakste 'n sterk nasie. Wanneer die tyd daarvoor kom, doen Ek dit. Ek is die Here.
JESAJA 60:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die kleinste sal 'n stam word, en die geringste 'n magtige nasie. Ek, die HERE, sal dit op die regte tyd vinnig laat gebeur.”
JESAJA 60:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Kleintjie sal 'n duisend word en 'n kleintjie 'n sterk nasie; Ek, die HERE, sal dit verhaas op sy tyd.